Wie Sal op die Troon Sit?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Openbaring 3:21,22 Elkeen wat die oorwinning behaal, sal Ek saam met My op my troon laat sit, net soos Ek ook die oorwinning behaal het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het. Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes sê. Die ewigheid lyk onbereikbaar ver weg, nie waar nie? Hoekom is dit? Wel, waarskynlik omdat ons so besig is met die alledaagse geroesemoes, dat die moontlikheid van die "ewigheid" moeilik is om te bedink. Maar weet jy, ...