Wie se Plig is Dit?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 3:17 God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word. Ek weet nie van jou nie, maar soms kyk ek na alles wat in hierdie wêreld aangaan – hoe mense optree en die rigting wat dinge inslaan – en ek dink by myself, dis klaarpraat met hierdie ou wêreld van ons! Ja my vriend, is dit nie maklik om ontnugter, krities en veroordelend te raak oor daardie "spul sondaars daar buite" nie? Ons wil o...