Wil jy ‘n Reënboog Hê?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textGenesis 9:16,17 Die reënboog sal in die wolke wees, en wanneer Ek dit sien, sal Ek dink aan die ewige verbond tussen My en al die lewende wesens op die aarde.” God het vir Noag gesê: “Dit is dan die teken van die verbond wat Ek tot stand gebring het tussen My en al die lewende wesens op die aarde.”Wanneer jou bootjie op ‘n stormsee rond dobber, klou jy aan God se beloftes vas? Herinner jy jouself aan God se goedheid? Vertrou jy op God se getrouheid ... Hmm, dis makliker gesê as ...