Winkeltrollie Teorie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Kolossense 3:22 Slawe, wees in alles gehoorsaam aan julle eienaars hier op aarde. Moenie net werk om deur hulle raakgesien te word en so in mense se guns te kom nie, maar werk met 'n opregte hart uit eerbied vir die Here. Ek dink die meeste van ons moes al dikwels besluit: Sal ek die inkopietrollie terugneem na die plek in die parkeerterrein wat daarvoor gemerk is, of sal ek dit net, soos soveel ander mense, langs my kar los en wegry? Noem my maar simpel, maar ek dink di...