Wis die Vlek Uit
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jesaja 1:18 Kom tog, laat ons die saak met mekaar uitmaak, sê die Here: Al was julle skarlakenrooi van sonde, julle sal wit word soos sneeu. Al was julle purperrooi, julle sal wit word soos wol. Wanneer jy iets doen wat jy voor jou siel weet, is verkeerd, talm die realiteit van daardie sonde soos 'n bloedvlek op 'n wit lap. Dit voel onmoontlik om daarvan ontslae te raak - die skuldgevoelens vreet aan jou siel soos 'n kanker. Dit is 'n nare prentjie, nè? Maar daar ...