Word Japannees

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 8:11 Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.Kan ek jou vra, wat beteken dit om 'n 'weergebore' Christen te wees? Hoe weet jy verseker of jy een is, of nie? Dit is goeie vrae ... want baie mense wat hulself 'Christene' noem, ken nie die antwoorde nie.Jare gelede het ek 'n Amerikaner met die naam, Tim, ontmoet. Hy w...