Word Nuuskierig
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 25:2,3 Dit is God se reg om iets geheim te hou. Dit is konings se voorreg om uit te vind wat iets beteken. So min soos iemand die hoogte van die lug of die diepte van die aarde kan bepaal, net so min kan iemand peil wat aangaan in die gedagtes van konings. Het jy al ooit gevoel asof jy in 'n groef verval het? Jy weet wat hulle sê; die verskil tussen 'n groef en ‘n graf is die diepte daarvan. Maar of jy dit wil glo of nie, God het jou die vermoë gegee om uit daard...