1475 Episodo

  1. Die Vriendelikste Persoon in die Vertrek

    Publicado: 29/4/2024
  2. Langs die Weg van Goedheid

    Publicado: 28/4/2024
  3. Moenie Lui Wees Nie

    Publicado: 27/4/2024
  4. Moenie Verras Word Nie

    Publicado: 26/4/2024
  5. Die Versekering van Verlossing

    Publicado: 25/4/2024
  6. Die Krag van die Lewe

    Publicado: 24/4/2024
  7. Hoe om nie te Misluk Nie

    Publicado: 23/4/2024
  8. Wie is Jesus? Episode 3

    Publicado: 23/4/2024
  9. Die Gevaar van Godsdienstigheid

    Publicado: 22/4/2024
  10. Jou Voorbedagte Plan om te Sondig

    Publicado: 21/4/2024
  11. Wees Vriendelik,Vrygewig en Regverdig

    Publicado: 20/4/2024
  12. Wanneer Jy Skuldig Is

    Publicado: 19/4/2024
  13. Watter Soort Buurman is Jy?

    Publicado: 18/4/2024
  14. God se Tydsberekening is Perfek

    Publicado: 17/4/2024
  15. Die Wêreld se Grootste Ponzi Skema

    Publicado: 16/4/2024
  16. Wie is Jesus? Episode 2

    Publicado: 16/4/2024
  17. Die Eenvoudige Krag van Liefde

    Publicado: 15/4/2024
  18. Hoe Behandel Jy Jou Personeel?

    Publicado: 14/4/2024
  19. Onthou Jou Beloning

    Publicado: 13/4/2024
  20. Probeer Jy Steeds Mense Beïndruk?

    Publicado: 12/4/2024

16 / 74

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.